Welcome, visitor! [ Register | Login

Herlaai Kursus

Reloading Equipment 09/09/2015

Daar gaan ‘n herlaaikursus 17-18 Oktober 2015 in Welkom plaasvind, aangebied deur die welbekende Hendrik Mostert. Die kursus is geskik vir leke tot gevorderde herlaaiers, maar die fynery herlaaikunsies gaan bespreek word om top akkuraatheid te kan behaal.

QuickLOAD sagteware gaan in diepte behandel word.
Prys: R700-00 p/p, sluit ook baantoegang en ligte etes in.

Vir besprekings en navrae kontak:
Andre’: 082 3193534
Johan: 060 5277275

561 total views, 1 today

Sponsored Links